Nicholis Louw - My Hart Is Aan Die Brand lyrics

Published

0 358 0

Nicholis Louw - My Hart Is Aan Die Brand lyrics

Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe Wat jy wil weet net waar die liefde lê Dan kom daar ‘n girl en sy draai jou drome om En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê My hart is aan die brand my hart is aan die brand My hart is aan die brand oor jou Daar is ‘n plan en daar is ‘n rede Maak net die beste van wat jy kry Daar is nie ‘n tyd nie die beste kom vanself Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien