Nicholis Louw - Kom Na My lyrics

Published

0 265 0

Nicholis Louw - Kom Na My lyrics

Ek het gedink daaraan om die maan vir jou te bring en deur die see te swem My liefling net vir jou Maar sou jy ook heeltyd aan my kon dink en wonder of ek weer een nag sal kom En wat sou jy tog met die maan kon maak Ja wat sou jy tog met die maan kon maak Die nagte sou my opvreet sonder jou in my gedagtes My hart sou nie die angs en droef kon staan Jou wese is vir my net soos die eerste wintersblom in Mei So bloei my hart terwyl ek vir jou wag Ja ek bloei vir jou maar ek sal vir jou wag Die somersnag is in my siel vanaand Die winters in my hart is nou verby Die lentebloeisels blom vir my soos jy en jy is naby my Jy's hier jy's naby my Vanaand is spesiaal net omdat jy hier langs my sit en luister en ons kan net gesels Ek kan nie glo dis ek die een by wie jy vanaand wil wees Hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf Ja hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf Kom na my kom na my Kom na my jy's naby my Kom na my