Nicholis Louw - Kom Lê Vanaand Hie' Langs My lyrics

Published

0 312 0

Nicholis Louw - Kom Lê Vanaand Hie' Langs My lyrics

Groot bruin oë wat my dood wil kyk Met ‘n gladde nat vel my gedagtes wyk Want my kop trek skeef as ek na haar staar Ek weet sy dink ek's gemaak vir haar My hande sweet hoe sal ek vaar As ek my kans nou vat en ek sê vir haar Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam Jou kyk verklap dit alles en jy werk met ‘n plan Sy't my mooi sien kom en sy weet ek werk Sy vat al my geld maar sy's elke sent werd Sien sy's hopeloos te mooi vir ‘n ou soos ek Daai sag rooi lippe soen my op die bek Ek dog ek staan toe't ek klaar geval En ek smile so breed want sy't gesê sy sal My gedagtes dwaal na my meisie se oë Hoe ry die boere sit sit so Ek sing vir haar ‘n liedjie maar sy sê ek sing sleg En toe sy my weer soek toe is ek weg