Nicholis Louw - Ek Wil My Baby Hê Vanaand lyrics

Published

0 331 0

Nicholis Louw - Ek Wil My Baby Hê Vanaand lyrics

Ek het na jou verlang jy het my hart gevang Ek het van jou gedroom gisteraand Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou Ek wil my baby hê vanaand Jy het my hart gestop jy is die mooiste pop Ek het van jou gedroom gisteraand En toe ek wakker word het ek geweet wat kort Ek wil my baby hê vanaand Weet jy ek kom huistoe Voor die son gaan lê vanaand Weet jy ek kom huistoe Ek wil my baby hê vanaand Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor Ek het van jou gedroom gisteraand En as die trane rol, loop al die damme vol Ek wil my baby hê vanaand Daar is ‘n wind wat waai, ek het ‘n haan hoor kraai Ek het van jou gedroom gisteraand En as ek jou gaan kry gaan ons lekker vry Ek wil my baby hê vanaand As ons ‘n walsie vang, streel jy aan my wang Ek het van jou gedroom gisteraand Ek verloor my kop, ek is by my pop Ek wil my baby hê vanaand Ek het na jou verlang jy het my hart gevang Ek het van jou gedroom gisteraand Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor Ek wil my baby hê vanaand