Nicholis Louw - Bly By My lyrics

Published

0 349 0

Nicholis Louw - Bly By My lyrics

Ons is hier voor jou huisie, die straatlig brand Jy's so mooi my gedagtes verdwaal Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra Kan ek vra: kom bly by my Jy lê vorentoe, ek dog jy wil my soen Maar jou asem streel sag teen my oor En ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol Toe jy vra: kom bly by my Dis in jou oë, dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome, dis in my woorde Kom bly by my Dink wat ek en jy saam kan doen Bly by my In die donker was jou oë die lig vir my Jy't 'n straal by die sonlig gesteel Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin Sal ek vra: kom bly by my Ek lê vorentoe, jy dog ek wil jou soen Maar my asem streel sag oor jou oor En ek fluister: my liefling, gee my jou hand En ek sê: kom bly by my Dis in jou oë, dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome, dis in my woorde Kom bly by my Dink wat ek en jy saam kan doen Bly by my Ek weet presies waarheen ons twee gaan Ek voel so sterk as jy langs my staan Dis reg En ek voel die wêreld om ons draai Klaar gewonder, klaar geraai Kom bly by my Dis in jou oë, dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome, dis in my woorde Kom bly by my (Ooh, kom bly by my) Dis in jou oë, dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome, dis in my woorde Kom bly by my Dink wat ek en jy saam kan doen Dis in jou oë, dis my gedagtes Kom bly by my Dis in jou drome, dis in my woorde Kom bly by my Dink wat ek en jy saam kan doen Bly by my