Nicholis Louw - Tussen Die Lakens Dans lyrics

Published

0 290 0

Nicholis Louw - Tussen Die Lakens Dans lyrics

Ek het 'n girl sy's mooier as my drome Haar warm liefde ek is skoon verlore Sy maak my mal my wêreld het verander Ek maak die reëls kom staan 'n bietjie nader Kom aan kom aan kom aan Want niemand sal jou uit my arms kan steel Vanaand wil ek als met jou kom deel Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans Gaan ek en jy tussen die lakens dans Want niemand sal ons uit mekaar uit kan hou Wie gaan ons keer en wie gaan dit hou Die vlamme gaan brand gee my net 'n kans Gaan ek en jy tussen die lakens dans Ons liefde brand en niemand kan die vlam blus (Is dit te warm vir jou) Kom voel die vuur voel hoe warm dit is Jy maak my mal my wêreld het verander Ek maak die reëls kom staan 'n bietjie nader Kom aan kom aan kom aan En baby baby as die son op kom Hou jy my vas in die oggendson En jy soen my sag net jy maak my dag Dan begin ons weer voor en dan doen ons dit oor