Nicholis Louw - Sal Jy lyrics

Published

0 325 0

Nicholis Louw - Sal Jy lyrics

Jy laat ‘n druppel val Jy maak ‘n man mal Weet jy Jy laat die son opkom Jy maak my andersom Weet jy Want jy het net ‘n manier Om die wêreld te versier om jou En dis so ‘n plesier Om die wêreld te verduur As jy lag vir my Sê my sal jy vir my sing As ek belowe jy's in my drome Kan ek my hart na jou toe bring Word die winter dan ‘n somer Ek hoor my klokkie lui En dan sê jy vir my soen my Jy sit my ligte af En al my honde blaf soen my Sing vir my Sing vir my ooh