Nicholis Louw - Geen Probleem lyrics

Published

0 314 0

Nicholis Louw - Geen Probleem lyrics

Ek speel kitaar sodat jy kan dans Die nag is mos nog jonk Jy maak iets wakker binne my Ek's die petrol jy's die vonk Kom vat net eers my wêreld oor Kom draai my op my kop My oë soek heeltyd na jou Jy gee my lewe skop Geen probleem ek en jy Ons gaan die hele nag nog wakker bly Geen probleem die tyd is min Maar môre oggend sal jy my goed ken En as ek gaan sal jy weet Ek het my alles net vir jou gegee Geen probleem ek en jy Ons gaan die hele nag nog wakker bly Wat doen ons twee later Of gaan ons net hier bly Ons kan die heel aand daaroor praat Of jy kan my gaan wys Kom vat net eers my wêreld oor Kom draai my op my kop My oë soek heeltyd na jou Jy gee my lewe skop Geen probleem ek en jy Ons gaan die hele nag nog wakker bly Geen probleem die tyd is min Maar môre oggend sal jy my goed ken En as ek gaan sal jy weet Ek het my alles net vir jou gegee Geen probleem ek en jy Ons gaan die hele nag nog wakker bly Geen probleem ek en jy Ons gaan die hele nag nog wakker bly Geen probleem die tyd is min Maar môre oggend sal jy my goed ken En as ek gaan sal jy weet Ek het my alles net vir jou gegee Geen probleem ek en jy Ons gaan die hele nag nog wakker bly