Nicholis Louw - As Jy Weer Kyk lyrics

Published

0 283 0

Nicholis Louw - As Jy Weer Kyk lyrics

Eva het 'n man verlei Daar was 'n slang in die gras soos tussen jou en my Jou oë gaan my nog onderkry Die versoeking raak groot jy maak 'n vuur in my Ek weet ek gaan my kans nog kry Ek weet jy kyk vir my Ek het jou in my bloed Ek het jou in my are Liefde maak my blind Ek kam vir jou my hare Mag ek nader kom My hart tik soos 'n bom Ek gaan ontplof as jy weer kyk Ek het jou in my bloed Ek het jou in my are Liefde maak my blind Ek kam vir jou my hare Druk my teen die muur Soen my vir 'n uur Ek gaan ontplof as jy weer kyk As jy weer kyk Hoeveel pyn moet ek nog verduur Waar's jy nou jy weet ek soek jou hier Kan ek vanaand dalk ‘n soen kry My gedagtes hardloop alweer weg met my Ek weet ek gaan my kans nog kry Ek weet jy kyk vir my