Nicholis Louw - As Jy Ja Wil Sê lyrics

Published

0 385 0

Nicholis Louw - As Jy Ja Wil Sê lyrics

As jy ja wil sê kom praat net met my As jy ja wil sê kom wys dit vir my As jy ja wil sê dan sien ek 'n lewe vir jou en vir my As jy als wil hê kom vat wat jy wil As jy dink ek praat te veel maak my stil As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil Is jy met my sê my Voel jy verlore oor my Dis jy wat my by bly Sal jy uithou met my Ek lewe net vir jou As jy ja wil sê kom praat net met my As jy ja wil sê kom wys dit vir my As jy ja wil sê dan sien ek 'n lewe vir jou en vir my As jy als wil hê kom vat wat jy wil As jy dink ek praat te veel maak my stil As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil Gaan ek altyd als kry Of sien ek spoke voor my Ek maak my oë oop en dit is altyd jy Sê jou wat luister jy soen my Ek lewe net vir jou As jy ja wil sê kom praat net met my As jy ja wil sê kom wys dit vir my As jy ja wil sê dan sien ek 'n lewe vir jou en vir my As jy als wil hê kom vat wat jy wil As jy dink ek praat te veel maak my stil As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil As jy ja wil sê kom praat net met my As jy ja wil sê kom wys dit vir my As jy ja wil sê dan sien ek 'n lewe vir jou en vir my As jy als wil hê kom vat wat jy wil As jy dink ek praat te veel maak my stil As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil As jy ja wil sê kom praat net met my As jy ja wil sê kom wys dit vir my As jy ja wil sê dan sien ek 'n lewe vir jou en vir my As jy als wil hê kom vat wat jy wil As jy dink ek praat te veel maak my stil As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil