Nicholis Louw - Water Jou Mond lyrics

Published

0 297 0

Nicholis Louw - Water Jou Mond lyrics

Sê my water jou mond oo-oo-ook Sê my water jou mond oo-oo-ook Soos dit alles in die pot begin oor kook Lek my lippe baby, water jou mond ook? Jy net jy, net jy doen dit aan my Ek wonder hoe, jou lippe proe Binne my, diep diep hier binne my Weet ek hier, kom moeilikheid Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my Sê my water jou mond oo-oo-ook Sê my water jou mond oo-oo-ook Soos dit alles in die pot begin oor kook Lek my lippe baby, water jou mond ook? Oo-oo-ook Oo-oo-ook Oo-oo-ook Oo-oo-ook My kop dwaal, as ek hoor hoe jy asem haal Hoendervleis, jy't my ooreis Saggies kou, kom nader dan voer ek jou Go with the flow, hier kom dit nou Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my Sê my water jou mond oo-oo-ook Sê my water jou mond oo-oo-ook Soos dit alles in die pot begin oor kook Lek my lippe baby, water jou mond ook? (Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my) Sê my water jou mond oo-oo-ook Sê my water jou mond oo-oo-ook Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my Sê my water jou mond oo-oo-ook Sê my water jou mond oo-oo-ook Soos dit alles in die pot begin oor kook Lek my lippe baby, water jou mond ook? Sê my water jou mond oo-oo-ook Sê my water jou mond oo-oo-ook Soos dit alles in die pot begin oor kook Lek my lippe baby, water jou mond ook?