Nicholis Louw - Ek Is Daar Vir Jou lyrics

Published

0 280 0

Nicholis Louw - Ek Is Daar Vir Jou lyrics

Somtyds is jou wêreld koud Somtyds voel jy so benoud Somtyds wonder jy oor môre En wat dit mag bring Soms as jy onseker is Soms as jy net iemand mis Soms as niemand jou sien huil nie Kan jy altyd weet Jy moet altyd weet Ek is daar vir jou As jy my sou nodig kry is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou En alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou Alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou As jy voel jou hart wil skeur Staan daar donker voor jou deur En niemand hoor jou stem as jy vra Kom vat dit net weg Niemand om jou op te tel Elke oomblik voel soos hel Niemand gee meer om vir jou nie Jy moet altyd weet Jy moet altyd weet Ek is daar vir jou As jy my sou nodig kry is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou En alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou Alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou En as jy soms alleen is Weet net ek is hier om Jou vas te hou, jou op te tel Al breek jy hier voor my Vergeet van alles wat jou Hart kan skeur en seermaak Dis nou verby Belowe my, jy sal onthou Ek is daar vir jou As jy my sou nodig kry is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou En alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou Alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou