Lukraaketaar - Dis Joune lyrics

Published

0 183 0

Lukraaketaar - Dis Joune lyrics

Jy't my ontmoet skuins agter daai bar se gloed jy het my vertel van alles wat jou pla Ek kon nie sien hoe die mense en die mureverdwyn nie ek kon nie agter kom wat ek sou kry nie Vergewe my as ek nog broos is. Hier's al die stukkies als wat oor is. Dis joune as jy dit wil hê. Want ek wil jou nie verstaan nie en nooit vir jou sê hou op nie en ek wil jou nie besit nie sê net vir my dat ek nie droom nie jy's die vrede in my vrees en my onvermoë verdwyn as ek by jou is. Want ek sê mos altyd, lief, as alles goedgaan. Onderstebo, onder die maan kom staan hier by my. Want ek wil jou nie verstaan nie en nooit vir jou sê hou op nie jou nie besit nie sê net vir my dat ek nie droom nie jy's die vrede in my vrees die vrede in my vrees Jy's die vrede in my.