Liezel Pieters - Droë Riviere lyrics

Published

0 123 0

Liezel Pieters - Droë Riviere lyrics

[Verse ] Play the Liezel Pieters Quiz Ons drome is verby En ek het seer gekry Ek huil jou baie nagte om oor jou Huil jy oor my? En waar is jy vandag? ’n Deel van my sal wag Al sou my hart ook stil gaan staan Gaan my liefde vir jou aan en aan Tot alles vergaan In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Tyd is net geleen En my liefde baklei daarteen Al sou ek als om my verloor Sal ek diep in my jou stem kan hoor Tot alles vergaan In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo In my hart is droë riviere Het jou liefde opgedroog? En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo