Leah - Ek Bely lyrics

Published

0 118 0

Leah - Ek Bely lyrics

Ek bely Toe ek jou sien kon ek nie woorde kry Dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my Nes ‘n goeie droom wat net nie einde kry Ek bely Die mooiste woorde kan jou nie beskryf Ek wil jou ken, jou wie jy is, jou lyf Jy bly maar net die beste deel van my [Koor] Ek bely met my hele hart Niemand sal jou ooit weg kan vat Jy’s my see en my sand, my waarom ek kaalvoet stap Ek bely dit maar net aan jou Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou Jy’s die onder in my bewussyn, my laatnag praat Ek bely Ek bely Jou asem is waarvoor ek sal baklei Ek wil net by jou wees, net ek en jy Jy’s die waarheid en die tweede stem in my [Koor] Ek bely Toe ek jou sien kon ek nie woorde kry Dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my Nes ‘n goeie droom wat net nie einde kry [Koor]