Kurt Darren - Loslappie - ek wil huistoe gaan lyrics

Published

0 448 0

Kurt Darren - Loslappie - ek wil huistoe gaan lyrics

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n arend Dan vlieg ek maar verewig oor die see Dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen Dan vlieg ek na die arms van my moeder En daar sal ek bly tot die dood O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie Instrumentaal Ek is 'n loslappie Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe Die rivier is vol, my trane rol 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie 'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie