Kurt Darren - Meisie meisie lyrics

Published

0 655 0

Kurt Darren - Meisie meisie lyrics

Ek weet sy's altyd daar Maar hoe vertel ek haar Sy's die rede ek dans soos die wind Man ja, ek weet ek staar O maar sy maak my klaar In my hart voeI ek weer soos 'n kind Koor: Meisie Meisie jy's deeI van my lewe Mooiste Meisie van Verlangebaan Meisie Meisie ek sien jou ek bewe Mooiste Meisie van Verlangebaan Meisie Meisie prinses van die dansvloer Mooiste Meisie van Verlangebaan Meisie Meisie ek voeI hoe my hart roer Mooiste... Meisie... Ek weet daar's altyd hoop Ek sal haar paadjie loop Sy's die rede ek dans in die reën En toe sy my gewaar Het ek geweet ek's daar Sy's die enigste sy is die een Nou loop ons sy aan sy En sy is lief vir my Hand aan hand dans ons saam in die reën Sy het my hart verlei Maar sy't haar man gekry Sy's die enigste sy is die een