Kurt Darren - Af en af lyrics

Published

0 310 0

Kurt Darren - Af en af lyrics

Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie Net jy en ek die wagte by die hek ek Moes nou wraggies elke liewe toutjie trek Om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie En nou begin die aksie liefie Af af af en af gaan al ligte In die nag nag nag sag speel daai liedjie Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh Op op op en op gaan temperature In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde Dis 'n lekker lekker langskop Om tussen deur die pale... aand Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op Daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen Jy my nog 'n keer en fluister saggies "ja" In my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief Maar nou begin die aksie liefie Af af af en af gaan al ligte In die nag nag nag sag speel daai liedjie Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh Op op op en op gaan temperature In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde Dis 'n lekker lekker langskop Om tussen deur die pale... aand Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou En nou begin die aksie liefie Af af af en af gaan al ligte In die nag nag nag sag speel daai liedjie Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh Op op op en op gaan temperature In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde Dis 'n lekker lekker langskop Om tussen deur die pale... aand