Kurt Darren - Alleen Leen Leen lyrics

Published

0 310 0

Kurt Darren - Alleen Leen Leen lyrics

Allen leen leen Dit reen reen reen buite waai die windjie dat die honde huil waai my weg sy maak my mal Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen Stap ek deur die storm - dit reen reen reen Buite waai die windjie dat die honde huil Waai my weg sy maak my mal O daar's n girl wat staan sy maak my mal Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal Sy het net daar gestaan sy het nou weg gegaan Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan O daar's n wind wat waai hy ken my naam Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai Haar bek het my gepik en sy gaan koning kraai Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen Stap ek deur die storm - dit reen reen reen Buite waai die windjie dat die honde huil Waai my weg sy maak my mal alleen leen leen dit reen reen reen buite waai die windjie dat die honde huil waai my weg sy maak my mal O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor Ja daar's n lied wat speel ek is getoor O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel O daar's n ster wat skyn hy vang my oog Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn Maar more kom die son en my ster verdwyn Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen Stap ek deur die storm - dit reen reen reen Buite waai die windjie dat die honde huil Waai my weg sy maak my mal Nou loop ek in die strate en huil huil huil loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil Buite waai die windjie dat die honde huil Waai my terug sy maak my mal Altyd sal ek staan - alleen leen leen Ek ken nie eers haar naam - dit reen reen reen More is ek bo ek moet net glo Waai my terug sy maak my mal Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen Stap ek deur die storm - dit reen reen reen Buite waai die windjie dat die honde huil Waai my weg sy maak my mal Nou loop ek in die strate en huil huil huil loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil Buite waai die windjie waar die honde huil Waai my weg sy maak my mal waai my terug sy maak my mal waai my terug sy maak my mal