Karen Zoid - Alles Van Jou lyrics

Published

0 151 0

Karen Zoid - Alles Van Jou lyrics

Is daar iets wat jy wou he Is daar iets wat jy wou se Ek dag ek hoor jou stem As ek lag wanneer jy kwaad is As ek lag wanneer jy laat is Is dit net omdat dit snaaks is Baby, ek wil jou net omhels Jy is something else Vreude ongekend Jy's my beste geskenk Oor sensitief Ek het jou altyd lief Dit moet jy onthou Ek's mal oor alles van jou Alles van jou Jou behoefte om te red Die vertroue wat jy het Telefoon ettiket Ek kan jou hart bedaar Met n simpel boks-guitar Jy's al wat ek wil he Baby, ek wil jou net omhels Jy is something else Vreude ongekend Jy's my beste geskenk Oor sensitief Ek het jou altyd lief Dit moet jy onthou Ek's mal oor alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Ek het jou lief Jy moet onthou Ek is verlief Op als van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Alles van jou Jy is something else Jy is something else Ek wil jou net omhels Jy is something else Vreugde ongekend Jy is my beste geskenk Oor sensitief Ek het jou altyd lief Dit moet jy onthou Ek's mal oor alles van jou