Karen Zoid - 20 Jaar lyrics

Published

0 154 0

Karen Zoid - 20 Jaar lyrics

In elke stad en dorp my baby Slaap iemand snags alleen Swerwer roep na god my baby En die boere bid vir reen Hou my hand hou my hand my baby Ons tyd is geleen Hou my hand hou my hand my baby Gister's klaar geneem Gister's klaar geneem En baby, baby, baby My liedjie's ver van klaar Ek wag hier by die brug net voor die chorus Van die song wat ek gaan sing vir jou Oor 20 jaar Almal het 'n eie stem En almal stem soms saam Almal wil graag huis toe kom En almal sal weg gaan Hou my hand hou my hand my baby Jy ken my op my naam Hou my hand hou my hand my baby Onder hierdie maan Waar ek langs jou staan Baby baby baby My liedjie's ver van klaar Ek wag hier by die brug net voor die chorus Van die song wat ek gaan sing vir jou Oor 20 jaar Woon ons dalk in 'n ander huis Oor 20 jaar Is die midde ooste algewaste Oor 20 jaar Is ons nog steeds gekys Oor 20 jaar Hou my hand hou my hand my baby Ons tyd is geleen Hou my hand hou my hand my baby Gister's klaar geneem Hou my hand hou my baby Hou my hand hou my baby Hou my hand hou my baby Hou my hand hou my baby Hou my hand hou my baby Hou my hand hou my baby Hou my hand hou my baby