Karen Zoid - Want As Ek Droom lyrics

Published

0 138 0

Karen Zoid - Want As Ek Droom lyrics

As ek staan staan ek alleen Ek wonder weer wat nou? Ek wil meer as net oorleef Die einde kom so gou Elke keer wat ek weer probeer En oor begin weet ek ek sal moet Elke maal weer die prys betaal Jy lag my uit ek maak my oë toe Want as ek droom voel ek die oomblik Want as ek droom is ek al daar Want as ek droom is als vergete Want as ek droom kan ek weer staan Net as ek droom Net as ek droom Ek sal val ek sal opstaan Selfs al kry ek seer Waar's die deur wat oop sal gaan? Die kans wat ek begeer? Nog 'n keer wat ek weer probeer En oor begin my voete ken die pad Elke maal sal ek die prys betaal Jy lag my uit ek maak my oë toe Want as ek droom voel ek die oomblik Want as ek droom is ek al daar Want as ek droom is als vergete Want as ek droom is als volmaak Gee my 'n kans om myself te kan wees Gee my 'n kans om te gee Gee my 'n kans om my droom uit te leef Gee my 'n kans gee my 'n kans Gee my 'n kans Want as ek droom voel ek die oomblik Want as ek droom is ek al daar Want as ek droom is als vergete Want as ek droom kan ek weer staan Net as ek droom Net as ek droom Net as ek droom