Karen Zoid - Vleesbaai lyrics

Published

0 136 0

Karen Zoid - Vleesbaai lyrics

Die lug is grys en die oggend koud Ek drink 'n koffie met Blignaut Ons wens ons was by die see Ons enigste alternatief is 'n koppie tee Hy sệ, hy dink hy is verlief Maak net seker dat sy jou verdien Hy vat 'n trek van my sigaret "Kom Karen ons het nog baie werk" Hoe lank al hard mens probeer Die liefde het 'n goeie geheue Jy was nooit daar nie Toe wys ek jou Vleesbaai Dat jy die Wes-Kaap kan onthou Skulpies gaan optel Saam met Marika Lang aande saam met jou Nou is ek in 'n gryse stad Ek is moeg en my pel verward Die oggend wind steek deur my trui En AVBOB loer oor die straat vir my Dis daardie tyd van die jaar Melville se strate is leeg Almal is lekker bankrot Tension is hoog, partyjies is skaars En die lug is grys, die oggend koud Ek gesels nog 'n rukkie met Blignaut Daars 'n lang dag wat voor ons lệ Dink ek, voordat hy dit'sệ