Juanita Du Plessis - Net 'n Mens lyrics

Published

0 286 0

Juanita Du Plessis - Net 'n Mens lyrics

As die donker om my vou En die nag se kloue my vashou As die verlange deur my boor met die koue besef ek het jou verloor Mag ek dan stil raak My siel se vensters oop maak Myself net toelaat Om te weet ek's net 'n mens Ek gooi vanaand my traan teen die maan Wie sal die pyn in my verstaan Waar sal my hart weer troos kan vind Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind Die vrees oorrompel my Hier waar ek alleen agter bly Waar die bang wees om my vou Oor dit wat was en wat die toekoms hou Ek hoor nogsteeds jou naam En ek weet nie hoe om aan te gaan Waar my hart in stukke lê Onthou ek ek's net 'n mens Ek gooi vanaand my traan teen die maan Wie sal die pyn in my verstaan Waar sal my hart weer troos kan vind Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind Waar sal my hart weer troos kan vind Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind