Juanita Du Plessis - Hou op Soek lyrics

Published

0 157 0

Juanita Du Plessis - Hou op Soek lyrics

Jy hou van 'n girl met 'n kitaar Ek het ook 'n melodie wat ek kan speel Gediggies maak jou drome waar Het jy geweet al my verhale raak te veel Miskien moet jy mooier kyk Na hoe ek hier binne lyk Want als wat jy vra Is wat ek hier in my dra So hou nou op om te soek Ek staan net hier om die hoek En wag al solank vir jou As jy net kan sien my hart is oopgevou Wat jy wil he Is wat diep hier in my le Hier staan ek voor jou deur Luister mooi want ek klop net weer en weer Hou op soek Jy hou van oe blou soos die see Kyk net hier en sien wat myne vir jou kan gee Jy hou van lippe wat kan soen Vir jou sal ek dit gee jy's een uit 'n miljoen Miskien moet jy mooier kyk Na hoe ek hier binne lyk Want als wat jy vra Is wat ek hier in my dra So hou nou op om te soek Ek staan net hier om die hoek En wag al solank vir jou As jy net kan sien my hart is oopgevou Wat jy wil he Is wat diep hier in my le Hier staan ek voor jou deur Luister mooi want ek klop net weer en weer Hou op soek Jy kan seker wees oor my Glo my ek is hier om te bly Al wat ek vra is jou hart So hou nou op om te soek Ek staan net hier om die hoek En wag al solank vir jou As jy net kan sien my hart is oopgevou Wat jy wil he Is wat diep hier in my le Hier staan ek voor jou deur Luister mooi want ek klop net weer en weer Hou op soek Hou op soek