Juanita Du Plessis - Groei op My lyrics

Published

0 136 0

Juanita Du Plessis - Groei op My lyrics

Oh, Oh Breek my oop met jou soene Saggies langs die pad Stap dan verder na die kamers van my hart Skil my af met jou woorde So diep as wat jy wil Kom kyk hoe jy die leemtes in mij vul Want jy groei op mij soos n warm moskombersie Jy groei op my soos koren onder die reën Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie. Soos die somer die son en als wat lewe geef So groei jy op mij Oh, Oh. Kom klim hier onder my vel in Maak jouself maar tuis Hierdie hart van my is nog altyd net jou huis Sluit my dan toe met jou oë Hou die sleutel net voor jou Kan jy sien hoe jou liefde om my vouw Want jy groei op my soos n warm moskombersie Jy groei op my soos koren onder die reën Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie. Soos die somer die son en als wat lewe geef Want jy groei op mij soos n warm moskombersie Jy groei op my soos koren onder die reën Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie. Soos die somer die son en als wat lewe geef So groei jy op my Oh, Oh So groei jy op my So groei jy op my.