Juanita Du Plessis - Gister is Verby lyrics

Published

0 100 0

Juanita Du Plessis - Gister is Verby lyrics

Ek het als probeer Maar dit was te min Jou koffer was klaar gepak Toe jy se dis beter so Kom ons hou aan glo Maar niks was ooit weer dieselfde nie Ek mis elke deel van jou Kan ons maar weer probeer Begrawe al die seer Was dit ek gewees Of jy gewees Ek dink nie dit maak regtig saak nie Ons was dom gewees om alles net hier te los Ons kan weer begin oor begin Van nou af kyk ons nooit weer terug nie Ons gaan vorentoe Stap die tree saam met my Gister is veraltyd verby Onthou jy hoe groot ons drome was die reenboog roep nogsteeds ons name Vat die kans laat ons die lewe dans Ek weet ek het 'n fout gemaak Alles in my skree na jou so hier en nou Gee ek my hart vir jou Was dit ek gewees Of jy gewees Ek dink nie dit maak regtig saak nie Ons was dom gewees om alles net hier te los Ons kan weer begin oor begin Van nou af kyk ons nooit weer terug nie Ons gaan vorentoe Stap die tree saam met my Ons draai nie om Vat dit soos dit kom Begin elke more nuut Net jy vir my en ek vir jou Was dit ek gewees Of jy gewees Ek dink nie dit maak regtig saak nie Ons was dom gewees om alles net hier te los Ons kan weer begin oor begin Van nou af kyk ons nooit weer terug nie Ons gaan vorentoe Stap die tree saam met my Gister is veraltyd verby; gister is veraltyd verby