Juanita Du Plessis - Alles Wat Daar Was lyrics

Published

0 127 0

Juanita Du Plessis - Alles Wat Daar Was lyrics

Saam hout gepak saam vuur gemaak vlamme styg toe hardloop jy en nou moet alleen die brand uitkry hier binne my Ons het saam ja gese saam stil gelê jy't gehardloop toe dit oggend raak nou moet ek alleen die bed opmaak van jou en my om myself weer heel te kry myself weer heel te kry. Alles wat daar was alles wat daar was en nie meer is Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis Ek sou n hart oor gehad het as dit my nie verlaat het saam met jou Wlles wat daar was alles wat daar was en nie meer is Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis Ek droom elke aand ek hou jou vas hoe verloor jy iets wat nooit joune was Alles wat daar was alles wat daar was is weg Ons het saam bly geraak saam huis gemaak toe jy weggaan wou my mure val maar ek het hulle opgetel en sterk gemaak sodat ek weer heel kan raak sodat ek weer heel kan raak Alles wat daar was alles wat daar was en nie meer is Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis Ek sou n hart oor gehad het as dit my nie verlaat het saam met jou Wlles wat daar was alles wat daar was en nie meer is Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis Ek droom elke aand ek hou jou vas hoe verloor jy iets wat nooit joune was Alles wat daar was alles wat daar was is weg So bitter min verstaan so bitter baie vergaan So baie sterk gestaan so baie min is oor van Alles wat daar was alles wat daar was en nie meer is Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis Ek sou n hart oor gehad het as dit my nie verlaat het saam met jou Wlles wat daar was alles wat daar was en nie meer is Hoekom moet jy hoekom moet jy my jou so laat mis Ek droom elke aand ek hou jou vas hoe verloor jy iets wat nooit joune was Alles wat daar was alles wat daar was is weg