Juanita Du Plessis - Boerejol lyrics

Published

0 226 0

Juanita Du Plessis - Boerejol lyrics

Die vure brand, gooi nog 'n houtjie op, want dis vanaand waar ons almal wakker bly Dis Oujaardans hier op my oom se plaas met al die vriende van die hele kontrei Die musiek is reg die meel is wit gegooi, ek hoor my pa sê "Mamma gee jou hand". Ma hang uit vanaand sy's opgetooi, en sy sê "Pappa, pappa jy laat my hart weer brand". Dan sê ons.... Ohhhhhhh! ... Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas, Ohh! ...die liefde is 'n wonderlike ding Stamp daai boude, boude tot die hane kraai Ohhhhh! 'n walsie met 'n lekker tiekie draai". Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond en my ma sê "Boet spin hom om die draai". Hier's pap en wors, mieliebrood en mos konfyt, maak jou maag vol hier kom 'n lekker jol". Ohhhhh! My oupa gooi sy kierie eenkant neer, hy sê vir ouma "Kom wys jou 'n ding of twee Ek's dalk buite oud maar binne nog nie koud" en hy sê "Houvas ouma, hier gaan ons weer". Dan sê ons.... Ohhhhhhh! ... Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas, Ohh! ...die liefde is 'n wonderlike ding Stamp daai boude, boude tot die hane kraai Ohhhhh! 'n walsie met 'n lekker tiekie draai". Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond en my ma sê "Boet spin hom om die draai". Hier's pap en wors, mieliebrood en mos konfyt, maak jou maag vol hier kom 'n lekker jol". Ohhhhhh Instrumenteel Dan sê ons.... Ohhhhhhh! ... Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas, Ohh! ...die liefde is 'n wonderlike ding Stamp daai boude, boude tot die hane kraai Ohhhhh! 'n walsie met 'n lekker tiekie draai". Ohhhhhhh! ... Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond en my ma sê "Boet spin hom om die draai". Hier's pap en wors, mieliebrood en mos konfyt, maak jou maag vol hier kom 'n lekker jol". Maak jou maag vol hier kom 'n lekker jol Ja dis Oujaar met 'n lekker Boerejol! Follow us: @Afr_Lirieke on Twitter | AfrLirieke on Facebook