Joshua Na Die Reën - Vir Altyd lyrics

Published

0 246 0

Joshua Na Die Reën - Vir Altyd lyrics

Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou. Die kleure verander Alleenheid liganker uit die see En vertrek op reis om weer by jou te wees Ooh Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou Vir altyd is n lang tyd om te lewe sonder jou Die lewe se stroom laat my wonder Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees Dat ons dit sal maak. Nog altyd gedink dis te min om net te swoeg en niks te leer En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet Ooh Vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou Ooh Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou Vir altyd is te min tyd om te leef saam jou Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou. Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou Report a problem