Joshua Na Die Reën - Die Wêreld Binne My lyrics

Published

0 211 0

Joshua Na Die Reën - Die Wêreld Binne My lyrics

Ek leer jou ken en jou hart word die speelplek die vlaktes waar ek saam met jou loop Ek in jou en jy in my Ek wens ek kon jou die jare wys waar ek alleen was en tyd het my gevorm Sonder jou Ek voel ʼn stukkie leemte in my sy as ek terug dink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sal nooit kwyn want my hart het geweet dis jy Ek is gebou, jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer ek in jou en jy in my Ek leer jou ken Hoe verkleur jou seisoene Hoe verander jy die koers waarin ek vaar Om te bly wag waarheen ek en jy nog saam sal gaan Ek in jou en jy in my As ek terugdink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sou nooit kwyn Want my hart het geweet dis jy Ek is gebou, Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek is gebou Ek is gebou, Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek is gebou, Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek is gebou, Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Oohh Oohh