Jo Black - Bring Die Hoop Weer Terug lyrics

Published

0 75 0

Jo Black - Bring Die Hoop Weer Terug lyrics

Hoop, wat is hoop? Dis die wens dat die son weer opkom Hoop, wat is hoop? Dis dat vrede by ons uit kom Hoop, dis die samesyn voor ‘n wêreldbeker eindstryd Hoop, dis die taal van ‘n hart Dis die gees van ‘n man wat uitskree Bring die hoop weer terug Daar’s ‘n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy’s die lig in die donker gang Jy’s die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug Hoop, wat is hoop? Dis as ons harte na mense terugdraai Hoop, wat is hoop? As jy struikel sal jy weer opstaan Hoop, wees die hoop Steek jou hande uit na mekaar Hoop, dis ‘n stem wat sê: As jy moeg is, sal ek jou dra Bring die hoop weer terug Daar’s ‘n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy’s die lig in die donker gang Jy’s die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug Daar’s ‘n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy’s die lig in die donker gang Jy’s die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug