Jim Reeves - My Blinde Hart lyrics

Published

0 299 0

Jim Reeves - My Blinde Hart lyrics

My blinde hart wil een ding nimmer weet nie dat ek vir jou nooit regtig kon vertrou My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie tog het jy me harteloos verlei 'n Duisend mooi beloftes het nooit gehou nie maar geduldig bly ek in my uur van smart My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie daarom leef jou beeld weer in my blinde hart