Jay-Jay - She Got That Good Look lyrics

Featuring ,

Published

0 246 0

Jay-Jay - She Got That Good Look lyrics

Chorus: She Got that Good Look Ek weet sy dink an my , eks antrelik ve har en sy brag met my X2 [ChrisY G The Rapper] Verse1: She know I love her And I put no one above her She is always on my mind And sy is my oog apel I meisie met klompie houdings Is vir my I hou ding En elke verhouding het sy ups and downs ma ve my is sy I opbouing Die eerste dag toe ons ontmoet Alles was met die salute Ve har haal ek af my hoet Want sy gee my die liefdes moet Ek maak har my dp En ek sit har naam my status En laters complement die haters Ma ek weet dat jy is myne girl!! Chorus: (ChrisY G) She Got that Good Look Ek weet sy dink an my , eks antrelik ve har en sy brag met my X2 Hook: (Jay-Jay) Sy se sy't trust in my baby Verlief geval op my Toe eke praat met har baby Number one in har world Want sy is mal die baby Sy't gesien hoe my trap is , en het geval ve my baby sy is mal die baby!! Verse2: (Jay-Jay) Best moments ever! Lekker tye hai's eke Ek en sys die beste Von-Oulike wat ek soo ver het wuh! My baby se skin is flawless Ek se jirra die kind is gorgeous! Ek is die een wat sy ve dors is "Van hulle nxa jou ma, hulle wil nog gebol is " Yea cruel words you reconsider Ek en my baby we were made for oneanother and there is no other! Cos I'm her main lover , mal oor my baby en dit sal nooit verander En ek hoop ons se dae saam is langer Aandag wat ons gee ve mekaar Maak lat anders vergader Waantoe stoot jy my ? K-kykie staan gou nader! Ek wil nog een ding vir jou se Haters raak al naerer!! Chorus: (ChrisY G) She Got that Good Look Ek weet sy dink an my , eks antrelik ve har en sy brag met my X2 Hook: (Jay-Jay) Sy se sy't trust in my baby Verlief geval op my Toe eke praat met jou baby Number one in har world Want sy is mal die baby Sy't gesien hoe my trap is , en het geval ve my baby sy is mal die baby!! Dialogue: ChrisY G : Baby ek doen dit vir jou,want eke is jou Ou! Jay-Jay: vergeet van die verlede, want ek is hie nou! ChrisY G: Ek sal by jou staan jy kan my hande vas klou Jay-Jay: ek like die way jy staan , niemand beter as jou! ChrisY G: Jy is myne uh! En ek is joune! Jay-Jay : Jay is myne en ek is Joune! ChrisY G : Jy mak my mal as ek net kyk na jou photos! Jay-Jay: ek het gevind wat ek soek en ek wil dit soo hou the girl Outro: ChrisY G - (Singing): She Got that pretty brown eyes and her smile is so fly , this girl changed my mind and she define every rhyme X2 Yazurh its ChrisY G & Jay-Jay! (Ya Chaise!) This one is dedicated for that one special lady (Yea mehn!) Hahahahah