Jack Parow - Sannie Sê lyrics

Published

0 563 0

Jack Parow - Sannie Sê lyrics

Goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Yo Sannie het vir Jannie aan die hand gegryp Jannie het vir Sannie soos `n man gelyk Sannie het vir Jannie om die hoek gevry Jannie het vir Sannie om die bos gelei Jannie se vir Sannie sy's die mooiste vrou Sannie se vir Jannie "Jan ek like's van jou" Jannie wou met Sannie trou Sy se sy kannie nou Jannie klou want Jannie wou Jannie jy's `n funny ou Gebou soos `n pou Gebou vir `n hou Gebou om te go Wat wou let her go Sannie roep vir Jannie met `n ysterklou Jannie wou vir Sannie graag `n huisie bou Met `n white picket fence En `n swing in die tuin En `n groot fokken stoep vir `n lekker glas wyn Maar Sannie se oe dwaal rond in die dorp Vir `n man met `n plaas en `n bloedrooi Porsche Die laaities is mooi maar te min vir my Ek soek `n ryk man wat mooi na my kan kyk Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk Ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Jannie se vir Sannie maar hy werk vir haar Sannie verstaan nie, sy hou aan met kla Sannie se vir Jannie maar hy's altyd reg Jannie raak versteurd want sy se hom sleg Nou slaap Jannie elke aand in `n enkelbed En agter in sy kop dink hy Sannie is `n slet So hy begin messages te lees op haar sel En sien Sannie SMS met sy beste pel Nou raak Jannie heetemal befok in sy kop En `n slaan vir Sannie uit met `n bicycle slot Laai haar in die kattebak af in die pad Klop hom in rat, trap plat, right laat ons gaan Kom by die plaas, grawe `n gat Haar laaste rusplek sal wees in hierdie vlak graf Jannie spring in sy bakkie en wheelspin weg Oppad by die straat af na Bart se plek Die laaities is mooi maar te min vir my Ek soek `n ryk man wat mooi na my kan kyk Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk Ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Dis haar skuld, sy't dit gedoen aan haarself Ek het mos gefokken praat maar niks het gehelp Bart, maak oop die fokken deur Jis Jannie, what's up? Is iets verkeerd? Praat help mos fokol Jannie slat vir Bart Toe hy wegkruip trek die bloed oor die mat Hy slat vir Bart nog eenkeer toe hy try retreat En dra hom oor sy skouer, gooi hom op die backseat Die laaities is mooi maar te min vir my Ek soek `n ryk man wat mooi na my kan kyk Sodat ek vir al die ander mans mooi kan lyk Ek soek goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante Goud en diamante, diamante, goud en diamante Blink aan albei kante