Jack Parow - Cooler as Ekke lyrics

Published

0 759 0

Jack Parow - Cooler as Ekke lyrics

Jack Parow in jou moeder se huisie Jy dink jy is cooler as ekke, Want jy rook Yves Saint laurent siggarette. Jy dink jy is cooler as ekke, Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete. Jy dink jy is cooler as ek, Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed. Jy dink jy is cooler as ek, Want jy is elke jaar by die J&B Met. Jy is ou nuus, ek kom met rou beats. Jy lê en wag, ek gaan soek iets. Jy is ice tea, ek is witblits. Jy is light bier, ek is spirrits. Jy is die ou met die new fresh look, ek is die ou met die Pep Stores broek. Ek watch jou, ek koekeloer ouks, jy forward nog Vernon Koekemoer jokes. Ek fantasties, jy is spasties. ek vat aan poppies, jy raak aan klein kids Jy is Tim Vorster, ek is Chris Edwards Jy is in die bosse, ek rol in die vet sh** Jy is boring soos liedjies om die kampvuur My styl sliek sneak suutjie soos n vampier Jou styl kak sag soos 'n marshmallow Meisies skree vir net: "One night in Parow" Jy dink jy is cooler as ekke, Want jy hang saam met models en ek hang saam met slette Jy dink jy is cooler as ekke, Want ek is 'n rapper en jy sing 'n falsetto Jy dink jy is cooler as ek, Want ek ry op met 'n bus en jy vlieg op met 'n jet Jy dink jy is cooler as ek, Want jy ry in 'n Peugeot 206 Jy rol met n selfoon in jou pet, ek rol nog met 'n 3310 My styl gooi s**y korrek, jy dra nog fokken Mr. Price Red As ek in stap skrik die hele fokken bar, Jy kry nog fokken geld by jou ma Ek los die hele jol pap nat, as jy instap begin die hele jol die pad vat Ek is Amerika, jy is Irak, ek bom jou laat die kak slap spat Ek is 'n Bic pen, jy is n mondlang Jy loop met skuim op jou mond rand Ek is original, jy is gecopy Ek is n flashdrive, jy is 'n floppy Jy maak of jy alles het, maar jy is fake Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit Jy dink jy is cooler as ekke, Want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke Jy dink jy is cooler as ekke, Want jy is die gentleman, bra ek is die prette Jy dink jy is cooler as ek, Want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou hou vakansie in Tibet Jy dink jy is cooler as ek, Omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het Jack Parow bra ek is poes woes Jy eet caviar en cous-cous Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni Jy het vriende in Swede ek het vriende in Benoni Ek koop al my klere by die local Pep Store, save more Jy koop al jou fokken klere by 'a store' Jy dra net fokken Polo shirts, Shame jy lusiter na die Dirty Skirts My naam is Parow dik heavy uit geskollie Jy lyk soos Jeremy De Tolly Jack Parow, die life van die party Jy dra net fokken Issey Miyaki Jy is too cool for school, ek is mos kief Ek is Gra**hoppers, jy is La Coq Sportif Jy laat die koek flop, ek laat die huis rys Jou meisie het 'n foto van my piel op haar spacecase Jy dink jy is cooler as ekke, Want jy rook Yves Saint laurent siggarette. Jy dink jy is cooler as ekke, Want jy het n tattoo van 'n slang op jou tiete. Jy dink jy is cooler as ek, Want jy het 'n plakkaat van Led Zeplin bo jou bed. Jy dink jy is cooler as ek, Want jy is elke jaar by die J & B met. Uh, Jack Parow, POES!