Jack Parow - Merry Xmas lyrics

Published

0 285 0

Jack Parow - Merry Xmas lyrics

Joy to the World, Jack Parow bra is come Wat ek wil he vir Kersfees is 'n groot vet chain Met 'n plaque aan die einde wat sê dik blerrie main 'n kar met suspension en swart getinte vensters 'n boot vol speakers met 'n sub in die centre Bel vir Mister Krismis en sê hy moet by my kom klop Niks melk en koekies nie net 'n stywe dop 'n lekker bord braaivleis met Parow Braaisous Inruil vir goue tande in my Krismiskous 'n fontein vol brannas en 'n swembad vol Coke 'n kamer vol choclates en 'n boot vol smokes 'n lekker groot TV en 'n Playstation 3, 'n Xbox 360 en 'n Nintendo WII Ruil my bierpens vir 'n sixpack en my Golf vir 'n Merc Laat Gizelle Bundchen met my kom flirt Ek was soet gewees heel jaar; vra my ma So ruil my flat vir 'n huis met 'n fully stocked bar Gee my gammon, gee my boud, gee my Krismiskoek Maak my arms bietjie sterker en my side-step goed Maak my bankrekening vetter en my golf-swing great Maak my vriende gelukkig en my vyande spyt Gee my net goeie tye in die Nuwe Jaar wat kom En maak my fans net louder en my critics stom Gee my sake vol ringe en 'n pure gold cane Gee my 'n diamond wat jy moet oplig met 'n crane Maak my jaar vol toere en my lewe vol fun Sit klomp wyn in my glas en steaks in my pan Gee my 'n huisie by die see en 'n bootjie op die dam Laat die vet beats drop en die biltong hang Maak my lewe vol sunshine en klomp lekker songs Maak die good times langer en die tough times gone So merry blerrie Krismis en happy happy times Met sakke vol persente en dik goeie vibes