Jack Parow - Katerien lyrics

Published

0 347 0

Jack Parow - Katerien lyrics

Yo Katerien, Katerien Jou in die donkerte gesien Jou betowerspel het my beïnvloed Yo Katerien, Katerien Drank aan die duiwele bedien Jou verloor nog voor ek kon begin soek Die storie van `n girl Roep haar Kate-fokken-rien Die tipe fokken girl wat jy elke dag wou sien Sy was mooi, sy was kwaai, sy kon gooi, sy kon swaai Sy was too hard to get maar net om die draai Sy't gemove soos `n luislang Geshine soos `n pearl Gedrink saam die manne Gedans saam die girls Sy kon toor met woorde Jou smelt met `n look Laat jou krul in jou tone en spoeg in jou broek Sy was hier, sy was daar, sy was altyd by die bar Sy was vuur, sy was maer As jy begin was sy klaar Ooh, die meisie wat elke man wou gevang het Die meisie waarna elke man klaar verlang het Die girl wat jy soek as jy klaar fokken gaar is Die girl waarvoor jy uitgaan en hoop dat sy daar is Sy was Mrs. Balls Chutney Sy was chocolate Nesquick Sy was All Gold T-Sauce Sy was fokken fantastic Fokken, fokken fantastic Yo Katerien, Katerien Jou in die donkerte gesien Jou betowerspel het my beïnvloed Yo Katerien, Katerien Drank aan die duiwele bedien Jou verloor nog voor ek kon begin soek Sy was oes mooi Sy was opgetooi Sy't haar lyf soos `n luiperd rondgegooi Ek was gou gevang Stel gou belang Sy't gespook in my drome toe ek huistoe gaan Ooh, nee, wie was die meisie Hoe't sy my gevang in haar hekse wysie My mond het oopgehang soos ek by die bar sit Toe sy sweef oor die vloer soos `n magic carpet Wat te doen Haar face was set to stunning Daar was iets in my sak en dit was nie `n gun nie Sy was nonchalant Ek was overly impressed Ek het haar klaar op die dansvloer friend request Ek weet, pasop, ouens Ek was dik in die mix soos `n pestel mortar Sy my ingepull `n Lam to the slaughter Ek was klaar ingeboek, net gewag vir die porter Net gewag vir die porter Yo Katerien, Katerien Jou in die donkerte gesien Jou betowerspel het my beïnvloed Yo Katerien, Katerien Drank aan die duiwele bedien Jou verloor nog voor ek kon begin soek Ons het dronk geraak Ons het opgehook Sy't my by haar hotel ingeboek Ek was weird Sy was great Ek was in toe's ek uit Sy't gesê ons is vriende Ek't gesê lat ons date Was kak vir haar Maar vir my fokken puik Ek was altyd bly Sy was altyd spyt Ek was overly nice Sy was meestal kwaai Ek wou net liefde maak Sy wou net naai Sy wou nie uitgaan nie Ek het haar altyd genooi Sy't my drie keer in die week met `n mes gegooi Ek't gedog als was cool maar ek was verkeerd Voor ek geweet het, het sy my fokken hart gebreek Ek het my fluit gefluit My bullet was gebyt Sy't my hart opgevou soos `n paper plate So as jy nie jouself in so vibe wil bevind nie Moet nooit ophook met `n mooi mal kind nie Met `n mooi mal kind nie Yo Katerien, Katerien Jou in die donkerte gesien Jou betowerspel het my beïnvloed Yo Katerien, Katerien Drank aan die duiwele bedien Jou verloor nog voor ek kon begin soek Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Katerien Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate- Kate-fokken-rien Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Katerien Sy's Kate-, sy's Kate-, sy's Kate- Kate-fokken-rien