Jack Parow - Hosh Tokolosh lyrics

Published

0 444 0

Jack Parow - Hosh Tokolosh lyrics

Hosh tokolosh awe bra hoe lyk dit neetjies awe kaptydelik oukie doukie a boer en n soutie chips en n toby awe daars nie vout nie shmaak too fancy too s**y eksie perfeksie ente memetsheet s**y koereksie kind op die backseat jack lat die trek skiet lank in die petsheet pont van die lont kom ons fok n ront rand op n pond glip gly oor die grond fokit stopit too much of n muchness bef** sh** kap it move soos n Muppet hand in jou puppet aggg nee sies beweeg iets skud rond en beleef iets dis ons jah lat die foken tanies grons jah dis stonsh bra luister vir die gegons dae tokolosie gan jou vangalangang as jy hardloop in die gangalangang hoekom lyk jy dan so bangalangang want hy pik jou soos n slangalangang tokolosie gan jou vangalangang as jy hardloop in die gangalangang hoekom lyk jy dan so bangalangang want hy pik jou soos n slangalangang jah yes gazelle awe bra jack luister ek hoor die tokolosie is back rerig oh fok wies bang kom ons gan voor die tokolosie ons vang boeta bou mah jou bed op die klippe lat die plek pop soos n pyp fol pitte die hutte die sweet die laat nag parties sweatheart vanaand gan jy nie slap nie dis die nag wat die toklosie rond slyp weg in die dag mah venag gan hy uit kryp grrrreat move in die donker in by die kerk en uit by die tronke kam in my sokkie en ent in my oor arme mah poppie reg om te boor hoor hoor top van die food chain parow en gazelle is duk foken myn tokolosie gan jou vangalangang as jy hardloop in die gangalangang hoekom lyk jy dan so bangalangang want hy pik jou soos n slangalangang tokolosie gan jou vangalangang as jy hardloop in die gangalangang hoekom lyk jy dan so bangalangang want hy pik jou soos n slangalangang hostokolsh wat soek jy in my bos wach it jy moet my vrou uit los se hoshtokolsh wat soek jy hier ek klap jou want jy steel my bier se hostokolsh wat soek jy in my bos wach it jy moet my vrou uit los se hoshtokelosh hoshtokelosh hoshtokke hoshtokke hoshtokkelosh tokolosie gan jou vangalangang as jy hardloop in die gangalangang hoekom lyk jy dan so bangalangang want hy pik jou soos n slangalangang tokolosie gan jou vangalangang as jy hardloop in die gangalangang hoekom lyk jy dan so bangalangang want hy pik jou soos n slangalangang