Jack Parow - Eksie Ou lyrics

Published

0 435 0

Jack Parow - Eksie Ou lyrics

[Introduction] Hello [Refrain] Eksie eksie ou E-e-e-e-eksie ou Eksie eksie ou E-e-e-e-eksie ou Hello (x2) [Verse 1] Voor die gym voor dit opmaak, met 'n protein shake 2ure op die treadmill anders is ons spyt Men's Health covers, voel altyd fokken great Want al wat regtig tel in die lewe is hoe jy lyk In die bed teen 8uur met 'n goeie fokken boek Groot in die bolyf, maar lig in die broek Tel die Energade op, brandy moet jy neersit Hang nog by clubs uit al is ons amper 40 Date net dom blondes, want dis fokken maklik Probeer heeltyd diep wees, maar bly oppervlakig Lifestyle centres en Clinique for men Lifestyle blogs, lyk soos Barbie se Ken Pims en fokken lemonade, Kauai en Buzz Nul personality, life enhancing d** So klap jou fokken hanne vir die moffies met die guns En kom soek Parow by die bar as jy lus is vir 'n man [Refrain] [Verse 2] Sit heel voor in die kerk, ons lewe bo ons ryk Ons bid alweer werk, die bediende moet mos stryk Kaarte by Woolworths en Edgars accounts Country Road vat my huis toe, die last boy scout Nog 'n huisie in 'n kompleks, twee karre innie garage Mugg en Bean breakfasts, eet net Ceaser salaads Bybel in die handsak, maar as dit moeilik gaan dan skei ons Cafe op die straat hoek, maar as ons iets soek dan ry ons Mannies en peddies, botox en lifts Tuinboys en nannies, mouldy en miff Ons huis lyk soos 'n ad vir Mr.Price Home Ons almal fokken lyk soos moerse nice clones Getroud met Mr.Min, gemis deur min Bloed rooi fokken lipstick en hare mooi geperm Familie vakansies op Knysna of Plett Asb kan iemand ons net fokken red [Refrain] [Verse 3] Ons dra brille sonder lense, bly in open plan flats Vol bal en klou tafels en opgerolde yoga mats Side path hairstyles en sailor tattoos Ons Facebook vol gepak van fotos van on shoes Rook net tabak deur ou oom pype Dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie greater Nog 'n kak fotograaf, nog 'n Ice fokken model Nog 'n graphic designer, nog 'n Valpre bottle Vintage fokken klere, ryk soos homeless shelters Probeer almal different wees, maar lyk die fokken selfde Praat met n aksent maar kom van die kaap af Jy kan ons drop in 'n music video straight vanie straat af Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie Ons is almal self-conscious omdat niemand ons onthou nie Nog 'n band uit die paarl, nog 'n waste of space Nog 'n and Union bier, nog fokol om te wys Sandwich by Superette, wyn by Power and the Glory Meestal by die bar want ons lewens is te boring Nog 'n klein bietjie makeup, lyk soos 'n post mortom Nog 'n pose, nog 'n smile, nog 'n album op We Are Awesome