Jack Parow - Afrikaans Is Dood (Tripwire remix) lyrics

Published

0 649 0

Jack Parow - Afrikaans Is Dood (Tripwire remix) lyrics

Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons Maak... Afrikaans weer groot. (x4) Yo! Dis al 'n langpad coming. Machine guns on me. Jack Parow bra keeps the steam train running. Top van die turnhuckle. Rap met'n duk hakkel. Rym laat die stoom styg. Brand soos 'n boomfakkel. Pak net die groot sakke. Hoog in die höer takke. Prop vol woema. Hang met die groot hakke. Klap die bekke. Groot oop deur die voortande. Groot planne. Smaak net poppies met groot kanne. Wanneer word almal nou at last fokken wakker Wanneer skop wallems laat in die shopping rakke. Los die kakke hang saam die lekker enes drop die attitude jack het 'n lekker penis. Ag nee dis mos nou glad nie fokken lekker nie kan jackie net ophou vloek op sy track'e nie. Nee nooit never ever too fokken clever. Pop die escort in eerste in fokken rewwe. Heaven baby it's just a heart beat away and i can take you there as jy wil kaart skiet met my Dis waar ek my kry, Dis te laat vir my niemand kan my red nie pop dis klaar praat verby. Maar ek stoot steeds voorentoe. Brand nog bru'e toe. Bad fokken attitude. Bel my as jy pille soek. Bedaar gewaar hier wys dit wat die waarheid is Parow is back to poep fokken borrels in jou ma se bad. Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons Maak... Afrikaans weer groot. (x4) Fok is 'n fokop. Spoeg met 'n bokkop Spring as ek op pop. Laat jou fokken kop blok Spins as a cycloon, my style is a fokken siek one Koning van die kakkie, niet van Afrikaans, .... So fok CDs brand Brand jou fokken woordeboek en luister na my CD. As jy nuwe woorde soek Spring soos 'n koringkriek Poppies wil my horing eet Gee tannies rimetiek As ek soos n doring steek Op of de voorste stryd of die strate Fresh like fokken hype, Nice like yo momma Bite like a bulldog, Klaps likes a thunderbolt Jump like a bullfrog Sweet like a honey pot Too big for my broekies too small to really give a fok fingerf**ing groupies, while their boyfriends sit and handeklap I'm done with caring; people just fok around So stop fokken staring Still rap like I'm underground Dis is mos the new sh** Dis mos die ander klank Full of vim and Vigor Dis kak laat's jou vingers nat Straight out the suburbs Top van die middle cla** I'm back again, masekind back to base binne blaaw ?? Inderdaad fokken vlieg soos Superman rice like Super Van Boo it's the boogy-man Boo-hoo-hoo Fokken stoksiel alleen Almal vra altyd waars my kop fokken heen Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons Maak... Afrikaans weer groot. (x4) [ {This is just what i think he is saying}] Yo, dis die agt been seekat terug met meer kak Klim in en vat vas vyf as die beer klap Hak like a fishhook klaps as a b**h, man Kinders hanging on my fokken lips Cus i speak goed Kak! fokken s**y super fantastic klapt more fokken moves dan Strictly Come Dancing Don't you judge me I'm always fokken hungry veg me fokken maag maar de kinders die lacht niet veg elke hindernis de real fokken deal ??? Kak fokken tight, stuck together like superglue ??? ??? Die low gun slinger Row rhyme flinger All time swinger Stone cold k**er sy sta fokken recht Get ready for lift-off ???En seg vor al die critics fokken Parow sy poes op??? Almal skree: Afrikaans is dood. (x4) Ons Maak... Afrikaans weer groot. (x4)