Jack Parow - Brackenfell Boys Choir lyrics

Published

0 370 0

Jack Parow - Brackenfell Boys Choir lyrics

Uh uh Jack Parow check ‘it alweer in die kak Uh [VERSE: 1] Dit het alles begin een aand by een of ander bar Dit was pretty damn laat en ek was pretty damn gaar Mind my own business toe wink wink ‘n meisie my van die oorkant Ek dog ek is nie ‘n poes nie laat ek maar fokken oorstap Ek betree haar versigtig soos ‘n leeu sy prooi op die savannah Vee die sweet af van my han'e soep soep so aan my branna Ek het goeie (g) hoop gehad vir wat hierdie wink als kon behels Sy se wat sit jy so alleen soek jy iemand om te gesels (hello) Ek sit toe maar daar en ons begin praat heel fokken lekker Sy vertel my van haar pa se plaas en sy nuwe groot groen trekker Sy se sy verstaan nie hoe meisies ouens kan he nie Sy wil kak aanvang en nooit vir niemand hoef te se nie Soos die aand aangang begin al hoe nader aan my te leuen Sy kyk my diep in die oe en sy vat saggies aan my been Sy se vir my sy voel ‘n spesiale konneksie Is dit net sy of kort haar mind (se ek) miskien korreksie So loop die aand aan en aan ek sweer seker maklik 3 ure het verbygegaan Needless to say ek dog ek het hierdie meisie vasgevang Toe sak daar ewe skielik op my skouer ‘n reuse hand van ‘n man Hy se wat de fok is die, die's my fokken meisie Ek kyk verbaas oor na haar ewe skielik sing sy ‘n ander wysie Hierdie ou probeer al heel aand by my aanle Ek se nee sy se ja Hy wil meer as vriendskap he Goeie fok nou is ek binne in my poes in Die ou gryp my aan my kraag en swaai my ‘n goeie loesing Hy poes my so hard ek weet nie waar de fok ek is nie Dis ‘n fokken wonderwerk ek het nie in my broek gepis nie So volgende keer as jy lus voel vir ‘n hoer Gaan kyk by die boonste bar in Shack die bloedkolle op die vloer [HOOK] x 2 Hierdie is ‘n liedjie Oor hoekom jy nooit ‘n ander ou se meisie moet steek nie Hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie Hoekom jy nooit na ‘n boere bar moet gaan nie [VERSE: 2] Vers twee hoe de fok sal ek begin Ok laat ek eers die feite na die lig bring Dit was weereens by een of ander bar Dit was weereens pretty laat en ek was weereens pretty gaar Die barman het gestaan trots in sy Springbok trui Agter die bar was daar ‘n sign ons dans net op De La Rey Net daar en dan moes ek seker maar gegaan het Net daar en dan moes ek al die feite vasgevang het Maar ek bestel toe maar vir my nog ‘n stywe doppie En scan die kamer om vir ‘n potensiale bokkie Net daar het ek my eerste fout gemaak Die eerste reel van Brackenfell moet nooit oogkontak maak nie (wat kyk jy) Jy weet mos hoe dit gaan met daai gespierde diere Net twee biere en hulle verloor al hulle maniere Anyway needless to say Hierdie ou like toe mos mos nou net mooi fokkol van my Hy begin toe soos die poes wat hy is my heeltyd uitkyk ‘n fight was my voorland ek kon dit in die fokken lug ruik Na ‘n paar doppe moes ek maar toe ‘n pis gaan vang So ek stroll toe rustig af na die pisplek in die gang Toe oppad na my toe stap daar ‘n ou toppie Hy gee my ‘n skouer en se hy like nie van hip-hop nie Poes ek soek ‘n goeie comeback sit my apies op ‘n stokkie Maar al wat ek kan se is ‘bleh bleh' soos ‘n fokken corky Fok ek stap nader hy gryp my try my broek optrek Hy tune my mannetjie ek dink jy is by die verkeerde plek Ek tune hom ek hou nie daarvan as mense aan my ruk nie Maar die fokken doos wil nie ophou aan my pluk nie Toe obviously raak alles deurmekaar en ek se bedaar Hy slaat my gaa(r) vee my gesig af op die bar Ek try ‘n laaste attempt van nou is ek afgepis Ek staan op slaan maar ek swing en ek mis Poes daar's probleme hy slaat my uit my klere Toe moet ek huis toe draf met my hande op my pere So as jy in ‘n common plek kuier maak seker dis jou dorp Want as pyl mense party kry dit reg om gepoes te word Ho$h ho$h [HOOK] x 2 [VERSE: 3] Hierdie is ‘n liedjie Fout So where do bad folks go when they braai They come down to Bellville want hy's naai kwaai Kyk in my boot al die guns is gelaai Ons eet steak en chips baby fok die slaai So where do bad folks go when they braai They come through to Bellville and we all get high Kyk in my boot al die guns is gelaai Ons eet steak en chips baby fok die slaai Yes yes Jack Parow Parow en Vegas show, die Vegas en Parow show Al twee kante, watse kant toe Yes let's go Uh Deel met jou tjommies!