Leah - Met Jou Klere Aan lyrics

Published

0 275 0

Leah - Met Jou Klere Aan lyrics

Elke vrou het mos iets wat sy geheim wil hou Sy dink aan trou, maar sy loop nie met dit op haar mou En mans is van Mars en vrouens van Venus Dis waarom almal die hele punt mis As jy wil, kom ek wys jou nou hoe ons verskil Wat is die lekkerste ding om te doen Wat is dan beter, beter as soen Wat is daai ding wat ons jaag En waarna ons smag Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan Elke man wil nie heeldag aan jou lippe hang Raak jy bang? Want net so maklik kan hy jou vervang Mans is van Mars en vrouens van Venus Dis waarom almal die hele punt mis Hier’s ´n plan Ek gaan jou wys hoe om ´n man te vang Wat is die lekkerste ding om te doen Wat is dan beter, beter as soen Wat is daai ding wat ons jaag En waarna ons smag Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan Almal wonder ja, maar niemand weet Soos ´n groot magneet trek ons na mekaar toe As jy kon hoor wat in my kop aangaan Sou jy dalk nooit weer hoef te raai Wat is die lekkerste ding om te doen Wat is dan beter, beter as soen Wat is daai ding wat ons jaag En waarna ons smag Die lekkerste ding om te doen, met jou klere aan