Leah - C'est La Vie lyrics

Published

0 403 0

Leah - C'est La Vie lyrics

Jy was al weg toe ek wakker word, het jou gesoek in die kamer rond, dit was vir my soos 'n koue stort, 'n ontnugtering, want ek proe jou soen. Ek het die krag om te triomfeer, geen ander mens sal my ooit beheer. Dis nie so maklik om te vergeet, want jy bly nog so naby aan my leef. En jy groet my met "Hallo." C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou, maar alles om my laat my dink aan jou. C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. Ek was gewaarsku maar ek wou sien, wat was die waarheid en wat was nie. Dit was versteek soos 'n spierwit leen wat jou wakker hou, en jou sny tot op die been. En jy groet my met "Hallo." C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou, maar alles om my laat my dink aan jou. C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. (x2) Ek weet ek's nie die laaste nie, maar mag niemand anders so hard val nie. Jy was al weg toe ek wakker word. En jy groet my met "Hallo." C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou, maar alles om my laat my dink aan jou. C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. En jy groet my met "Hallo." C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou, maar alles om my laat my dink aan jou. C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. Jy was al weg toe ek wakker word.