SIEMBAMBA Siembamba mame se kindjie Siembamba mame se kindjie Draai sy nek om gooi hom in die sloot Trap op sy kop dan is hy dood Siembamba ek is 'n baba Siembamba ek is 'n baba Pas my veilig op in die nood Sus my liefies op die skoot Siembamba almal babas Siembamba almal babas Al die mans is danig groot Almal babas tot hul dood Woorde en musiek: C.J.Langenhoven/Trad Uitgewer: Clan Music PIKANINIE-WIEGELIED Slaap Pikaninie ons vee's in die kraal Almal ons skapies en bokkies Môre vroeg kry jy van soetpap 'n maal En 'n paar spierwitte sokkies Doedoe doedoe Slaap Pikaninie die ou bobbejaan Ken mos vir jou vantevore As jy nie slaap kan jy seker wees man Byt hy jou neus af en ore Doedoe doedoe Kruip nou maar diep in jou velkombers in Mammie bak lekker vars tertjies As jy nie slaap kry Ou Mombak sy sin Slaat Pikanien op sy stertjies Doedoe doedoe Woorde en musiek: Walter Spiethoff Uitgewer: SARRAL SLAAP KINDJIE SLAAP Slaap kindjie slaap Daar buite loop 'n skaap Skapie met witte voetjies Drink tog sy melkies so soetjies Skapie met sy witte wol Kindjie drink hom boepens vol