Laurika Rauch - Kelkiewyn lyrics

Published

0 228 0

Laurika Rauch - Kelkiewyn lyrics

As ek van heel vooraf aan weer Jou lief kon leer hê Dan sou ek weer alles net so Van vooraf wou hê Maar noudat die seer in my oë Tot heimwee vervaag het Noudat die hartseer verdwyn het Verlang ek na jou Refrein: Kelkiewyn, kelkie Kelkiewyn Vlieg saam met die wind Na waar die son verdwyn Dan nog een keer Kelkie Kelkiewyn Van die verlange in my hart Die hartseer en die pyn Maar nou sit ek onder die maan Gesels ek met jou Laat my toe om my hart uit te praat Mooiste Kelkiewyn As ek van heel voor af aan weer Hom lief kon hê Dan sou ek weer alles net so Van vooraf wou hê Refrein