Laurika Rauch - Lippetaal lyrics

Published

0 205 0

Laurika Rauch - Lippetaal lyrics

Die Judasboom breek uit in bloed ('n boom kan, soos 'n mens, bly boet): Die selfmoord van 'n Judas Is deur 'n kus ontsteek Versoening is verduister Die Judasboom moes breek Dat bloeisels kan verkondig So vleeslik soos 'n wond Die liefde van 'n Judas Is bitter aan die mond Die liefde van 'n Judas Is bitter aan die mond Die Judasboom breek uit in bloed ('n boom kan, soos 'n mens, bly boet).