Karen Zoid - Meisie Wat Haar Potlood Kou lyrics

Published

0 114 0

Karen Zoid - Meisie Wat Haar Potlood Kou lyrics

Meisie what haar potlood kou Dink bietjie te veel Dan snipper die verf af En gaan sit in haar keel Dit onderbreek haar dagdroom Sy vergeet what sy wou se Maar die meisie what haar potlood kou Weet what sy wil he As jou pad dalk sou kruis met die meisie what haar potlood kou Dan's daar een ding what jy moet weet Dans's daar een ding what jy moet onthou Sy ken jou dalk Alreeds Die meisie what haar potlood kou, se vir my sy huil nie Hoekom in trane? My oл is klaar blou Ek huil sommer oor enige iets En soms dink ek aan jou As jou pad dalk sou kruis, met die meisie what haar potlood kou Dan's daar een ding what jy moet weet Dans's daar een ding what jy moet onthou Sy ken jou dalk Alreeds Vyf paintings het jy geverf Jeff Buckley Halleluja Tot jy vir my 'n pel uitkerf As jou pad dalk sou kruis, met die meisie what haar potlood kou Dan's daar een ding what jy moet weet Dans's daar een ding what jy moet onthou Sy ken jou dalk Alreeds