Karen Zoid - Jan lyrics

Published

0 159 0

Karen Zoid - Jan lyrics

Ek het in jou vas geloop, na vyf jaar Almal het gekuier in die ou bar En toe's dit jy, met jou wyn en jou cool- job, in Kaapstad Dis jy wat so paint en jy skilder mooi skaduwees En jy vra vir my "kan ek vir jou iets kry om te drink." En jy kyk vir my en ek voel asof jy weet wat ek dink Ek's bly dat jy met my kom praat het Gaan uit en maak jou verskil Jy weet dat ek uitgelaat is en dis die rede hoekom ek saam met jou kan chill Ons almal vat maar wat ons kry Daar's 'n plek vir jou en my in die hoek tussen gister en vandag Maak jou los, hou nou vas aan my Al die spore van my woorde, van my woorde Word verlore En ons skoene keer die skerpioene Ek stuur vir jou 'n duisend soene Onheil steeds in my vermoede geraamtes hang in die verlede Ek kan onthou Ek kan onthou Ek kan onthou Ek kan onthou Ek kan onthou Ek kan onthou Ek kan onthou onthou van jou Jan, jy's 'n beautiful man, jy sal baie vêr gaan Al is die wêreld krom en skeef,dink ek jy sal oorleef want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan