[Intro: Jakob] Goeie naand dames en here, DJ Jakob Ba**on in die huis En man ek wil net eers se vir al hierdie bokkies julle lyk daar spoggerig vanaand Vir al daai blonde enetjie daar in die goue satyn rokkie, sy maak 'n man se hart sommer soos vinnag klomp Maar voor ons begin warm word op toe die dansvloer, met ek net 'n vinnige dankie se vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak Maar nou, kom ons maak reg vir 'n warm sessie op die dansvloer, so maak daai litte los, want oh here god, vanaand, gaan die poppe dans [Verse 1: Max and Yolandi] Gooi Propvol krag Nommer een op die mikrofoon met die mag Daf nag Demoon jag Van jou aandag Binnekant har buitekant sag Gevaar Pas op vir die zombies Wakker, werk, telivisie, slaap Wakker, werk, altyd 'n bietjie vaak Naweek, mall, miskien 'n bitjie jol Dink buite die boks, rusteloos En plaas van breindood Boos is 'n doos Op die [?] vanaand 'n moerse gemors Steve Hofmeyr kou Zuma se wors Vok die groot baas van die plaas Haas das die nuuskas aan die raas Max Normal is terug soos 'n blast from the past My nuwe manskrag se yo wat's aan die gang [Hook] Elke man het 'n kragspan nodig Dapper, wakker en teenwoordig Ons is hier Ons is hier Ons is hier Ons is hier Ons is hier MaxNormal.TV [Verse 2] On-voor-spelbaar No teeth just gum Oy vey, numb thumb my bum face in the sun Go home having tollie trekking trollie trekkers Snollie, pis, bier, kots, sh**, kak, f**ing lekker Not Ons slaap vars, kraakvars Pick die reels vind die real deals raak skaars En die TV laat waai kwaai met die kragdrag Ma se, "Liewe magtig, jy lyk pragtig! " Kyk, daar's 'n da**ie op die koppie Chomp 'n tjoppie Skop 'n doppie Klap 'n koppie koffie [?], julle klompie bokkies in die sokkie Kwaai bokkies sonder onder rokkies Bons-bons, dis jou verjaarsdag Kom ons party soos jou verjaarsdag Bons-bons, pomp jul lywe Reg deur die nag soos 'n stywe raver [Hook] [Bridge] Man, ons het nou-nou daai bedankings so 'n bietjie afgerammel So ek wil net terugkom en hierdie takie deeglik afhandel, uhm Tannie Willemien, baie dankie vir al die lekker kaas en tamatie toebroodjies, en al die lekker vingeretetjies wat tannie so pragtig voorbrei het, hulle se mos altyd: die pad na 'n man se hart is deur sy maag Dankie tannie Willemien En natuurlik Oom Hennie, die disko-bal wat oom vir ons gehuur het, dis regtig mooi en dit skep so lekker atmosfeer En laaste, wil ons net vir Oom Reynhard se, dankie vir al die drank man, wat sou ons nou gedoen het sonder Oom Reynhard En Oom Hynre ek wil ook sommer ner go vir Pieter vra om a**ablief die bier uit te los, los vir ons manne so een of twee oor man (Fok jou Pieter!) [Verse 3] Wind in my hare Bloed in my are Vlieg deur die lug met elektroniese strale Internet, radio, televisie Weer op 'n missie Geen kompetisie Ons raak fisies Praat briesies Breek tee siggies Lig, wip, sit glimlag op klein gesiggies Derde oog, oop gaan voor MaxNormal.TV is die fokken antwoord Yolandi Visser met die glad styl wat gly Jakob Ba**on waar die vok is jy Justin de Nobrega met die beats wat pomp MaxNormal.TV met die speech wat stom Kom ons bons dis jou verjaarsdag Kom ons party soos jou verjaarsdag Bons-bons reg deur die nag toe die more Leen jou oore Nou's jy weer gebore [Hook]